Saterdag 8 April 2017 is die laaste  rondte om te kwalifiseer vir die semi finaal van die Windhoek Lager International Pairs kompetisie,

Inskrywing fooi vir die kompetisie is R60 per speler.