Dames Opedag 24 November 2020

30 Dames het opgedaag vir die Dames opedag wat op 24 November 2020 by Worcester Golf Club gehou is.
Die dames is voorgestel aan afrigting en is so bietjie golf afgerig voor hulle die baan aangedurf het waar hulle 7 gate gespeel het.
Hulle het hulself terdee geniet.
Leave a Reply